“My Inspirasie:

 

My kombuis was baie donker en het die vertrek baie klein laat vertoon. Dit het ook glad nie ingepas by die res van ons huis nie. Ons huis se kleure is meestal wit, grys en natuurlike kleure. Ek hou ook van hout en glas elemente.

 

Ek het besluit om die kombuis te verf met Don’s Wash en ek het ook n clear glaze gebruik vir die afronding. 

 

Die kombuis komplimenteer die res van ons huis nou perfek!”