Vir die badkamer het ek slegs Tjhoko Matt Black en Cloud White gebruik – en weereens net n plesier! En die seël is nog beter! 

Kan nie wag om die nuwe kleure op “iets” geverf te kry nie!!