Tjhoko Inspiration – Denise Jonker
>
>
Tjhoko Inspiration – Denise Jonker

Tjhoko Inspiration – Denise Jonker


"Met lockdown wat amptelik 27 Maart begin het, het ek baie tyd op hande gehad – soos almal het ons ook begin rondkyk op ons plot vir goedjies wat gedoen moet word waarvoor ons nooit tyd kry nie. Gelukkig het ek genoeg voorraad van al my verf gehad, want soos enige ander Thjokoholic weet – jy moet altyd genoeg verf en kwassies en stencils he. Ek het een oggend op Facebook gesit en scroll en sien toe Nadine gaan n “Live” show doen ek was baie opgewonde en kyk toe my eerste video op 23 April waar Nadine die foto rame tegnieke wys. Na die video besluit ek my wit binne deure van ons huis sal so mooi lyk met die “Vaseline tegniek” ek gaan dit probeer en kyk hoe dit uitkom. My hele familie was gaande oor die deure, maar eintlik was dit Nadine wat my geinspireer het om iets nuut te doen. "

#TjhokoCreations Image Gallery (click to view the gallery)

There are no comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Start typing and press Enter to search

Shopping Cart

No products in the cart.