Ek het n ou partners Desk wat baie beter dae geken Shet,opgesny om 4 bedkassies te vorm, hulle op bun foete gelig.
Eerste stel is geverf met Don’s wash en David, coper leaving en decoupage op deure, cristal knoppe opgesit.
Afgewerk eerste met Antique glaze en geseël met clear glaze.
Sal soos ek aanbeweeg die 2 aan die ander kant ook vir julle post