Ek het soveel inspirasie van julle almal se projekte gekry. Het al baie klein projekte gedoen met tjhoko maar die was ń 1ste groot projek en n lekker uitdaging.
Baie tevrede met die uitkoms.
Boonste kaste - David
Groot en onderste kaste en kombuis deur
- Sheriff Stone
Clear glaze ( 2 lae)
My man my ook bederf met nuwe teels,blinds en kombuis kraan. Ek wil ook net noem dat ek uitstekende diens gekry het met my online bestellings. Baie dankie Tjhoko Paints.
There are no comments