“Hierdie is sommer ‘n paar gewone lee Console bottels wat ek geverf het, met real red (antique glaze bo-oor) die het ‘n asbakkie geword, Pebble Shadow (dit was ‘n lee vla houer) en David met Antique Glaze.  Die bottels in David en Pebble Shadow was spesiaal gemaak 2 weduwees wat alleen was vir moedersdag gedurende die lockdown.  Met geen oop winkels moes ek ‘n plan maak met ‘n moedersdag geskenk.  Die donker blou bottel is sommer vir my kombuis vir “mooigeit” gedoen in …as ek reg onthou godfrey’s glimse (Tjoko se donker blou met so knertsie Antique Glaze) “