TV kas oorgedoen met Sherif’s Stone. Ek het die kante en deurtjies afgeskuur en Tjoko stencil gedoen met Sherif’s Stone en Vinia Stone op die hout. Toe ge-glaze oor alles.