Nie almal se koppie tee♡
Ek drink gelukkig sterk koffie!😁☕
….dis defnitief n wintie aandagtrekkerjie!
❤Real red gemeng om donkerder rooi
te maak
💛 shorty’s story
💙Neo’s new.
Onderlaag : stonewash
Was donkerbruin en baie verniel
Blending en dry brush
Gekoop sonder hardeware.
Nuwe hardeware♡