Ek is verlief op ons nuwe kombuis! Dit was vrek harde werk, my liewe man het omtrent hard gewerk, selfs boetie het gehelp verf… Nog hier en daar iets om te doen, maar ek is so in my noppies.
 
Kaste geverf met Olivia’s Pale, teels geverf met Da’vid, stencil gedoen met Stone Wash en Olivia’s Pale…