Stoep se “makeover” klaar, net betyds vir die lang somers dae.

Mure, meubels buitekant van die braai geverf, n bietjie houtwerk gedoen en “braaihout” kas vir pa gebou en gewash met tjhoko se antique glaze. Antieke tas het nuwe pote gekry wat “getjhokopage”/ “funcoupage” is. 

Groot pret om n “makeover” te doen met niks nuuts nie. Ou meubels en dekor kry n 2de kans.♡♡♡