Julle, ek hou al maande hierdie oulike groep mense dop.

Elke dag word ek geïnspireer. Hier is my eerste poging met die hoop vir nog vele meer. Kleure gebruik was Ste’ffan en Antique brown.