Free delivery for orders in S.A over R1000!

Tjhoko Inspiration – Zanita Van Staden
>
>
Tjhoko Inspiration – Zanita Van Staden

Tjhoko Inspiration – Zanita Van Staden


My Tjhoko Eetkamer 🥰😍
 
Die After foto waarop die horlosie hang het ek nie ‘n before geneem nie. Hy was met swartbord verf geverf waarop ons notas geskryf het, maar hy was altyd lelik en slordig - nou is hy ‘n STUNNING Maestro met mooi Dekor 😍🥰.
Al die canvases was ou goed wat nie meer gebruik word nie of se kleure het nie meer ingepas by die dekor nie, so ek het dit maak pas 😉😍.
Mal oor die nuwe look 🥰👌🏻. Nog heelwat om te doen maar lyk reeds baie baie beter.
Tjhoko Paint gebruik:
 
🎨Maestro
🎨Vinia Stone
🎨Silvermoon
🎨Lourains Cream
🎨Clear Glaze

#TjhokoCreations Image Gallery (click to view the gallery)

There are no comments

Leave a Reply

Start typing and press Enter to search

Shopping Cart
No products in the cart.