Wel, ek het n studente huisie (twee mans) se badkamer en kombuis teëls geverf.  En dit lyk nog steeds fantasties! 

Die kombuis se “Silver Moon” het donkerder en “blouer” uitgekom as wat ek beplan het, maar die manne is gek oor dit.  

Die enigste uithaal-en-vervang in die hele oordoen, was slegs die kombuis blad.  Tjhoko het ons n fortuin gespaar en die feit dat dit nogsteeds mooi vertoon (en dit met manne) is net great!