Juliana was one of our most recent Tjhokoholics winners!

My inspirasie was ñ verjaarsdag geskenk aan ñ baie oulike vriendin “Marinda Gouws” iets baie spesiaal en iets wat haar elke keer aan my gaan laat dink as sy die tyd kyk en ek het ñ grap gemaak as sy moeg raak vir voorkant moet sy dit maar omdraai dan is agterkant ook mooi afgewerk!

Baie dankie vir Tjhoko dit hou my kop skoon!