Lizelle se optel kassie wat n nuwe lewe gekry het. Sy het geverf en geblend met Frik’s Forest en Dumisa’s Dream en laastens geseel met die Antique Brown Glaze.