Ek het onlangs my eerste huisie gekoop, en die kombuis was baie oud en net nie my styl nie… Dankie tog ek het Tjoko ontdek!!!

 

Kaste is geverf met Stone Wash, nuwe handvatsels opgesit, die vinyl teel stickers. Ek LOVE my nuwe kombuis, en ek het reeds klomp items in my huis wat ek wil verf met Tjoko 🙂