Hier is my eetkamer… uiteindelik ook klaar, BEHALWE nog 1 stencil op die anderkant v die tafel, sal seker die naweek gefinaliseer word 😉..
Ek moet sê, ek is baie beindruk dat die verf selfs my kunsleer stoele so mooi gecover het! MAL oor Tjhoko Paint!! 😘
 
Kleure gebruik:
Lebo’s Light
Ishmaels Eish
Cloud White (stencil)
Antique brown glaze vir tafel pote